Uit Rian se pen

Gisteraand het die Olimpiese Spele met ’n gedruis klaargemaak! Ons is so bevoorreg om die Olimpiese Spele so op ons voorstoep te kon hê! En watter skouspel was dit nie. Daar was hoogtepunte en teleurstellings, rekords is gebreek en medaljes is ingeoes. Drome het waar geword, kele is hees geskree en die opwinding en ondersteuning en goodwill van skares sal ons seker altyd bybly.

En natuurlik is ons gedwing om anders kerk te hou vir 2 weke. Die terugvoer oor ons 3 selkerk byeenkomste op verskillende plekke in die stad was geweldig positief. Baie dankie vir almal wat gehelp het met die organisering daarvan en vir almal wat moeite gedoen het om dit by te woon. Ons waardeer dit geweldig baie.
 
Vir die van julle wat uitgemis het op ons Selkerk dienste - hier is die links na die videos van die preke:
 
Olympics Selkerk - Jammer (video)
Die laaste video van ons Selkerk reeks tydens die Paralimpiese Spele. Rian gesels met Jaco van Gass - ex-soldaat wat sy arm verloor het in Afghanistan.
Rian Steyn, Jaco van Gass, 09/09/2012
Olympics Selkerk - Alleen (video)
Die tweede preek van ons spesiale reeks tydens die Olimpiese Spele.
Rian Steyn, 12/08/2012
Olympics Selkerk - Tyd (video)
Tyd - Die eerste van drie spesiale eredienste tydens die Olimpiese Spele hier in Londen.
Rian Steyn, Anneri Winter, 05/08/2012

Eerskomende Sondag, 19 Augustus het ons weer soos normaal kerk in City Temple om 09:30. Dwarsdeur die 2 weke van die Olimpiese Spele is daar keer op keer verklaar dat hierdie Olimpiese Spele ’n legacy moet nalaat. Sondag wil ons by hierdie saak aansluit met die vraag: Watter legacy moet ons as kerk nalaat?

Geniet (uiteindelik) die somer(son). (Op ander plekke in die wêreld sneeu dit!!!)

Groete en sien Sondag!

Rian

 Vorige briewe

Brave
Brave
Brave - ready to face and endure danger or pain; showing courage, possessing or exhibiting courage or courageous endurance, feeling or showing no fear.
Brexit - 'n Land in rep en roer
Brexit - 'n Land in rep en roer
Ek is seker dat min van ons gedink het dat die Brexit referendum soveel opslae sou veroorsaak! Hierdie hele land is in rep en roer soos nog nooit te vore nie en maak nie saak hoe ons hierna kyk en self hieroor voel en of ons "In" of "Uit" gestem het nie
Closeness to Christ en Kerssangdiens 2011
Closeness to Christ en Kerssangdiens 2011
Spiritual growth is all about increasing relational closeness to Christ
Deel van die gemeente
Deel van die gemeente
Ek sal altyd bly glo dat die grootste verskil wat ons in die lewe kan maak, is om mekaar lief te hê
Die jaar 2013
Die jaar 2013
Elke jaar maak ons voornemens vir ’n nuwe jaar, nuwe drome, goeie planne, dalk omdat ons weet hoeveel ons in die ou jaar te kort gekom het! En watter voorreg om dit te mag doen en met sulke hoop te leef!
Die volgende 3 Sondae
Die volgende 3 Sondae
Die volgende 3 Sondae is 3 baie spesiale Sondae op ons kalender by SA Gemeente en ek wil jou, jou gesin en jou vriende spesiaal daarheen uitnooi!
Dood en Gebed...
Dood en Gebed...
Die dood staan in die kern van ons geloof, of anders gestel, die dood konfronteer ons met wat ons werklik glo, oor Jesus, oor God, oor die lewe.
Galasiers 5
Galasiers 5
Hierdie is maar net ‘n paar maniere om jou (en my!) te help om die stem van die Heilige Gees te begin hoor en daarna te luister, sodat ons kan vry word van dit wat ons soms so vasvang en versmoor.
Getuig en die Wêreldbeker
Getuig en die Wêreldbeker
Richard Rohr vergelyk die Gees se werking met die 2e wet van termo-dinamika (wetenskaplike taal!!!): “Everything winds down unless some outside force winds it back up.”
Goeie Vrydag?
Goeie Vrydag?
Hierdie naweek vier ons die kruisiging en opstanding van Jesus saam met Christene dwarsdeur die wêreld. Goeie Vrydag en Paassondag.
Griekeland se skuld
Griekeland se skuld
As ons skuld nie afgeskryf word nie, het ons nie ‘n kans op oorlewing nie. Want ons is skuldig. En ons dra swaar aan ons skuld en skuldgevoelens.
Jou grootste uitdaging
Jou grootste uitdaging
Ons grootste uitdaging as gelowiges is om getuies te wees. En dit is die heel moeilikste, of dalk beter gestel
Baie dankie vir hierdie jaar wat ons saam kon journey. Die Here was getrou en het gesorg, deur swaarkry en hartseer, maar ook in vreugde en viering, in tye van gebrek, maar ook in tye van oorvloed.
Kleinprofete en Makietie dinge
Kleinprofete en Makietie dinge
Onthou ons Makietie 10-12 Junie by Allianz Park. Ons bou ons geloof gewoonlik op ons eie probeerslae om sin te maak van God en vir God ruimte te skep in ons lewens.
Laaste mail vir 2012
Laaste mail vir 2012
Die Kerstyd met sy liggies, versierings, geskenke, kuier met vriende is om die draai. Dit is altyd ’n uitdaging om die balans terug te bring na die fokus van ons Verlosser wat in ’n nederige stal gebore is,
Leef jou Roeping
Leef jou Roeping
Ons staan aan die begin van 'n nuwe jaar en elke jaar het ons gewoonlik sakke vol planne en drome en voornemens. Hoekom kies jy nie net vanjaar een nie - plaas net een saak bo aan al jou planne. Dit is my voorneme vir hieride jaar.
Legacy...
Legacy...
Die wêreld het die afgelope week gaan stilstaan. Daar is baie min mense wie se lewe nie op een of ander manier geraak is deur Nelson Mandela nie
Lent - Week 1
Lent - Week 1
Waarvan vas jy? Wat het jy prys gegee?
Lent - Week 2
Lent - Week 2
Die uitdaging met gister se erediens was om as ouers ons kruise te dra.
Lent - Week 3
Lent - Week 3
"When Jesus talk about faith, He means first of all to trust unreservedly that you are loved, so that you can abandon every false way of obtaining love."
Lent - Week 4
Lent - Week 4
Jesus se sterwe, herinner ons almal aan die feit dat ons ook eendag gaan doodgaan.
Lent - Week 5
Lent - Week 5
Baie dankie dat jy saam op hierdie journey was vir die afgelope 7 weke.
Lent 2013
Lent 2013
Elke jaar bied Lent aan ons die wonderlike geleentheid om vir 40 dae die vergrootglas op ons lewens te sit. Lent begin môre, Woensdag 13 Februarie.
Lukas 22:42 – “Jesus het gebid: Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg...”
Maart 2012
Maart 2012
“We can’t go around measuring our goodness by what we don’t do, by what we deny ourselves, what we resist and who we exclude. I think we’ve got to measure goodness by what we embrace, what we create and who we include”
Makietie 2014
Makietie 2014
SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen!
NB email en vraelys
NB email en vraelys
Ons is besig met ‘n gemeentewye opname/vraelys. Hierdie vraelys wil vir ons ‘n duideliker prentjie gee van hoe ons gemeente lyk om ons te help om as gemeente meer effektief te bedien.
Nuwe Preekreeks en Dankfees 2013
Nuwe Preekreeks en Dankfees 2013
Mense verander. Die heel tyd. En een van die mees aangrypendste gebeure in die geskiedenis in die kerk is die verandering wat daar in die dissipels plaasgevind het na Jesus se dood, sterwe en opstanding.
Paasfees
Paasfees
Timothy Keller skryf soos volg oor hierdie tyd van die jaar, met die aanbreek van Lente (Afrikaans is nogal ‘n slim taal!!):
SA Gemeente en 2012
SA Gemeente en 2012
Nuwejaarsoggend, vroeg toe dit nog donker was, net toe die nuwe jaar afskop, lees ek in Jeremia 31:33 dat God sy Woord in ons harte en gedagtes gaan plant! My lewe is nie net my saak nie.
Somervakansie en meer...
Somervakansie en meer...
Hoe bevoorreg is ons om behoorlik warm te kry op die eiland! Elke dag van son maak dit sommer makliker om hier te leef en begrawe die lang koue wintersdae diep weg.
Voorspoedige Nuwe Jaar!
Voorspoedige Nuwe Jaar!
Mag 2017 ‘n baie geseënde en opwindende jaar in julle lewens wees. In Jesaja 43:18-19 lees ek hierdie belofte: “Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur...
Wees soos Jesus (1)
Wees soos Jesus (1)
Die uitdaging vir gelowiges is altyd "om soos Jesus te wees", of sy voetspore te volg of sy voorbeeld na te leef.
Wees soos Jesus (2)
Wees soos Jesus (2)
Dit is altyd interessant hoe 'n naweek 'n verskil maak in ons denke en gemoedere oor ons sporthelde!
Wees soos Jesus (3)
Wees soos Jesus (3)
In Markus 3:1-6 lees ons een van baie onderonsies wat Jesus met die Fariseërs gehad het. Die Fariseërs was nie slegte mense nie, inteendeel, hulle was die toegewyde kerkleiers van hulle dag.
Wees soos Jesus (4)
Wees soos Jesus (4)
In Markus 4 kry ons 3 verhale oor saad. Markus 4:1-20 is die gelykenis van die saaier. Jesus word baie vergelyk met die Saaier wat sy Woord saai en die gelykenis vertel van die verskillende reaksie van mense op die Woord.
Wees soos Jesus (5)
Wees soos Jesus (5)
"Wat het U met my te doen, Jesus, Seun van God, die Allerhoogste?" Toe die besetene van Gerasa ontdek dat Jesus hom nie gaan uitlos nie, was dit die vraag op sy lippe. (Markus 5:7) Jesus gaan ons nie uitlos nie...
Wees soos Jesus (6)
Wees soos Jesus (6)
Markus 6:1-6 vertel die hartseer verhaal hoe Jesus se eie mense niks van Hom wou weet nie (v 3)! Hoe skokkend is dit - sy eie mense, hulle voor wie Hy groot geword het, wat Hom die beste moes ken - draai hulle rug op Hom.
Wees soos Jesus (7)
Wees soos Jesus (7)
Geloof en godsdiens het baie minder te doen met uiterlike godsdienstige handelinge, rituele en tradisies as wat ons dink. In Markus 7 sien ons dat dit vir Jesus oor baie meer gaan.
Wees soos Jesus (8)
Wees soos Jesus (8)
Jesus het nooit probeer om mense tevrede te hou of gelukkig te maak nie, of so op te tree dat mense meer van Hom hou nie! Hy doen wonders nie om die guns van mense te wen nie
What’s in a Name?
What’s in a Name?
Ons volgende preekreeks wat op Sondag 16 Maart begin, is: “What’s in a Name?” Ons name vertel ons stories. Dit vertel waar ons vandaan kom en waarheen ons oppad is. Dit vertel meer van ons karakter as wat ons soms wil erken.