Welkom by SA Gemeente Londen


Is jy nuut by SA Gemeente Londen? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 9:30 vm elke  2e en 4e Sondagoggend van die maand en is gewoonlik so uur en 'n half lank. Kom kuier saam met ons voor, of na die diens oor 'n koppie tee of koffie met koekies. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook elke Sondag 'n Aanlyn Preek beskikbaar. Preke kan ook ook direk op jou SmartTV gekyk word vanaf SA Gemeente se YouTube kanaal - soek net vir "SA Gemeente / SA Congregation" in die YouTube app op jou TV.


Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye 
Elke 2de en 4de Sondag om 10:00
Bevestig op die kalender
Kom loer gerus in!
Michael Faraday Primary School, Portland St, London SE17 2HR
(Google Maps)
Uit Rian se Pen
Uit Rian se Pen
As jy eenvoudig bly wie en soos jy is, gaan jy nie groei nie. Jy word geleidelik minder.

Onlangse Nuus

Piekniek in die Park
Kom kuier saam met ons, bring jou eie piekniekmandjie, kombers en kampstoele.
Cross Talk
Luister saam as Ds Rian gesels deur die week vanaf 2 Februarie 2026
Lees meer...