Menu
Home
Dienste en Aktiwiteite
Eredienste ¦ Worship services
Meer oor ons
Is jy Nuut?
Aanlyn ¦ Online
Preekreekse
Sondagskool materiaal
Kidz en Tieners
Wat Gebeur? ¦ Events
Uit Rian se pen
Kalender ¦ Calendar
Nuus
Raak betrokke
Selgroepe
Gebedsversoeke
Bedieninge
Dankoffer
Doop, Inseën, Skoolaansoeke en Huwelike
Kontak ¦ Contact
Kontak ¦ Contact
Ligging ¦ Location
Login
Register
Search
Login
Register
Search
Home
Dienste en Aktiwiteite
Eredienste ¦ Worship services
Meer oor ons
Is jy Nuut?
Aanlyn ¦ Online
Preekreekse
Sondagskool materiaal
Kidz en Tieners
Wat Gebeur? ¦ Events
Uit Rian se pen
Kalender ¦ Calendar
Nuus
Raak betrokke
Selgroepe
Gebedsversoeke
Bedieninge
Dankoffer
Doop, Inseën, Skoolaansoeke en Huwelike
Kontak ¦ Contact
Kontak ¦ Contact
Ligging ¦ Location
SA Gemeente London
Bedieninge
Raak betrokke by 'n bediening:
Operasionele Bedieninge:
Erediens-Koödineerder
Koördineer Sondae die hele erediens, is verantwoordelik dat alles vlot verloop.
Gasvryheid
Gee vir almal iets te drinke na die erediens, "catering" by van die funksies.
Geldtel
Die span hanteer die opname van kollekte tydens 'n erediens.
Kidz - Kleuterkerk
‘n Bybelles en aktiwiteite (verf,inkleur, puzzle bou, speletjies) word aangebied vir 2-5 jariges gedurende die erediens. Ons behandel tans al die basiese stories en wonderwerke sodat kinders die Bybel leer ken.
Kidz - Sondagskool
Ons Sondagskool is opgedeel tussen Juniors (Year 1 - Year 6) en Seniors (Year 7 en ouer). Ons gesels saam oor aktuele sake rondom God en die lege.
Verwelkoming
Sorg dat almal vriendelik gegroet word en welkom voel by SA Gemeente.
Vertaling
Vertaal die eredienste in Engels vir al ons engelsprekende besoekers.
Tegniese Bedieninge
Klank en Ligte
Hanteer alle tegniese aspekte van die erediens, alle opleiding word verskaf!
Multimedia
Is verantwoordelik vir die vertoon van slides en videos tydens die erediens
Produksie Bediening
Musiek
Ten spyte van 'n hoë commitment is dit 'n voorreg om God te kan dien met musiek.
Indien jy graag betrokke wil raak by enige van die bostaande bedieninge, kontak ons gerus deur die onderstaande vorm: