Dankoffer 

Donate


Die gemeente is afhanklik van die finansiële ondersteuning van lidmate om die werk van die Here hier op aarde voort te sit.

"Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief." - 2 Kor 9:7


Die kerk is 'n "registered charity" in die VK (charity number: 1151071). Kliek hier vir meer info op die Charity Commission se website.  Die kerk is ook geregistreer vir Gift-Aid. Dit beteken dat die kerk die belasting wat jy op jou dankoffer betaal het, kan terug eis van die Britse Regering. (teen geen koste vir die persoon).


Jy kan die Gift-Aid vorm hier download. Voltooi dit en stuur dit aan die kerk se tesourier bank@sagemeente.com:
 

 

Daar is verskeie maniere om 'n bydrae te maak:

 

1. In die kollektebord

Vul 'n Gift Aid koevert in en sit jou dankoffer in die koevert in die kollektebord by 'n diens.

 

2. Aftrekorder of 'n Direkte Inbetaling in ons bankrekening

Jy kan 'n direkte inbetaling doen in die gemeente se bankrekening.  Die bankrekening besonderhede is hieronder.
'n Ander maklike manier is om 'n aftrekorder ("Standing Order") vir 'n maandelikse dankoffer op jou bankrekening op te stel met ons bank besonderhede:


Die bank besonderhede:
HSBC
Account name: SA Congregation
Sort code: 40-22-05
Rekening nommer: 91374265


Stuur asb 'n epos aan die kerk se tesourier by bank@sagemeente.com en spesifiseer:

  • die bedrag
  • die rede vir inbetaling (bv Dankoffer, Gemeentekamp, Dankfees ens)
  • die Wyk - Londen

  • jou geboortedatum & doopnaam (slegs nodig indien jy in die UK tax betaal en ons gift-aid mag terug eis)

  • jou huidige adres in die UK (slegs nodig indien jy in die UK tax betaal en ons gift-aid mag terug eis)

 

3. e-Dankoffers


Selfoon SMS is 'n vinnige en maklike manier om jou dankoffer te betaal. 

  • Bedrag van £5  na 70970 die text kode is RSAG001

  • Bedrag van £10 na 70191 die text kode is RSAG001


Jy kan ook deur Paypal betaal by: Paypal.me/SAGemeente