Kerssangdiens Londen
SAG Londen nooi julle hartlik uit na ’n spesiale Kerssangdiens waar ons saam die wonder en vreugde van Kersfees kan herdenk, bekende Kersliedere sing en die ware betekenis van Kersfees vier. Na afloop van die diens kuier ons verder saam rondom ’n heerlike ete in ’n gesellige, feestelike atmosfeer. Bring jou geliefdes saam en kom maak hierdie dag ekstra spesiaal! Bespreek hier
hier in vir ons 3 Gang Kersete!
Ons sien daarna uit om hierdie spesiale dag saam met julle te vier!
❤️ Kom sing, kom kuier en kom vier Kersfees saam met SAG Londen! 🎄