20-Dae-van-Gebed-web

Bid saam vir die volgende 20 dae. Elke dag word 'n gedagte en 'n gebed  uit Salomo se gebed  in 1 Konings 8 uitgestuur op WhatsApp (as jy nie in die groep is kontak asb. info@sagemeente.com.  

Hieronder is die volledige reeks van dagstukke vir 20 Days of Prayer2026.