Cross Talk


Cross Talk is waar ons elke week saam incheck, eerlik gesels en dieper dink.
’n Weeklikse aanlyn reeks wat jou deur die week se ritme dra – met egte gesprekke, Bybelse waarheid en geestelike bemoediging.

Begin 2 Februarie

Maandae – Grounded in the Word
Gegrond in die Woord, gebou op Sondag se preek, daag dit jou uit om jou geloof prakties uit te leef.

Woensdae – Encourage
’n Midweek check-in om jou hart te versterk en jou te bemoedig vir alles wat die week bring.

Vrydae – Prepare Your Heart for Sunday
’n Kort, fokus-oomblik om jou hart gereed te maak vir dit wat die Here op Sondag wil doen.

Luister en stap saam met ons deur die week en bly connected, gegrond en geestelik voorbereid.