Aanlyn Preke

 
Die jongste preke word hieronder gelys - kyk af op hierdie bladsy.  Preke kan ook ook direk op jou SmartTV gekyk word vanaf SA Gemeente se YouTube kanaal - soek net vir "SA Congregation" in die YouTube app op jou TV.

'n Argief van preek en bybelstudie materiaal van die afgelope jare is op die Preekreekse bladsy beskikbaar.

Daar is ook 'n argief van preke, kersangdiesnte, ens. beskikbaar by Londenwyk se ou YouTube kanaal.