Welkom by SA Gemeente Londen
Is jy nuut by SA Gemeente Londen? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 9:30 vm elke 2e en 4e Sondagoggend van die maand en is gewoonlik so uur en 'n half lank. Kom kuier saam met ons voor, of na die diens oor 'n koppie tee of koffie met koekies. Ons wil jou graag ontmoet!
Ons het ook elke Sondag 'n Aanlyn Preek beskikbaar. Preke kan ook ook direk op jou SmartTV gekyk word vanaf SA Gemeente se YouTube kanaal - soek net vir "SA Gemeente / SA Congregation" in die YouTube app op jou TV.
Nuut by Ons? Meer oor Ons