Aanlyn Preke
 
	Die jongste preke word hieronder gelys - kyk af op hierdie bladsy.  Preke kan ook ook direk op jou SmartTV gekyk word vanaf SA Gemeente se 
YouTube kanaal - soek net vir "SA Congregation" in die YouTube app op jou TV.
	
	'n Argief van preek en bybelstudie materiaal van die afgelope jare is op die 
Preekreekse bladsy beskikbaar.
	
	Daar is ook 'n argief van preke, kersangdiesnte, ens. beskikbaar by Londenwyk se 
ou YouTube kanaal.