Piekniek in die Park 

Piekniek in Greenwich Park – 9 Augustus

Sluit by die SA Gemeente Londen aan vir 'n heerlike piekniek op Sondag 9 Augustus om 10:00 in Greenwich Park.
Ons kom bymekaar by die Preekstoelboom vir 'n ontspanne oggend van kuier, gemeenskap en saamwees in die pragtige park.
Bring gerus jou eie piekniekmandjie, kombers en die hele gesin saam. Ons sien uit daarna om saam met julle 'n lekker oggend te geniet!

Datum: Sondag 9 Augustus
Tyd: 10:00
Plek: Greenwich Park – by die Preekstoelboom