Gesamentlike Paasdiens


Ons wil julle uitnooi na Londen/Maidstone se gesamentlike Paasdiens op  5 April 2026.  Ons eet na die diens ghoulash en rys saam. As jy wil inskryf kliek hier