Bedieninge 

bediening-header


Raak betrokke by 'n bediening:
 

Operasionele Bedieninge:

Erediens-Koödineerder

  • Koördineer Sondae die hele erediens, is verantwoordelik dat alles vlot verloop.
 

Gasvryheid

  • Gee vir almal iets te drinke na die erediens, "catering" by van die funksies.
 

Geldtel

  • Die span hanteer die opname van kollekte tydens 'n erediens.
 

Kidz - Kleuterkerk

  • ‘n Bybelles en aktiwiteite (verf,inkleur, puzzle bou, speletjies) word aangebied vir 2-5 jariges gedurende die erediens. Ons behandel tans al die basiese stories en wonderwerke sodat kinders die Bybel leer ken.
 

Kidz - Sondagskool

  • Ons Sondagskool is opgedeel tussen Juniors (Year 1 - Year 6) en Seniors (Year 7 en ouer). Ons gesels saam oor aktuele sake rondom God en die lege.
 

Verwelkoming

  • Sorg dat almal vriendelik gegroet word en welkom voel by SA Gemeente.
 

Vertaling

  • Vertaal die eredienste in Engels vir al ons engelsprekende besoekers.
 


Tegniese Bedieninge

 

Klank en Ligte

  • Hanteer alle tegniese aspekte van die erediens, alle opleiding word verskaf!
 

Multimedia

  • Is verantwoordelik vir die vertoon van slides en videos tydens die erediens
 


Produksie Bediening

 

Musiek

  • Ten spyte van 'n hoë commitment is dit 'n voorreg om God te kan dien met musiek.


Indien jy graag betrokke wil raak by enige van die bostaande bedieninge, kontak ons gerus deur die onderstaande vorm: