Huweliksbevestiging 


Wat maak ons as ons in die UK wil trou?


1.       Bruidspaar moet ...
 

  1. 2 maande kennis gee vir die kerkkantoor indien hulle wil hê ds Rian moet hulle trou
  2. 'n Visa hê om te kan trou – kliek hier vir die link
  3. Die onderstaande aanlyn-vorms invul
  4. 'n Huwelikskursus doen - Kontak die kantoor vir meer inligting (info@sagemeente.com)
  5. Reël vir 'n geregistreerde registar
 

MAN


VROU