Groot Doop 


Hoe laat ek myself doop?

  1. Vul die onderstaande vorm in en stuur,
  2. Luister na die preek oor die doop. (kliek hier),
  3. Kontak die kerkkantoor vir 'n afspraak met 'n predikant,
  4. Gesprek met 'n predikant,
  5. Doop.


Vul asb onderstaande in: