Kalender 

calendar-header  
Oggenddiens
Sunday 24 February 09:30
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kamer met beeld en klank vir babas en ouers (0-2jaar) en kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon. Daar is Sondagskool tydens die diens vir 6 - 16 jariges oor aktuele sake rondom God en die lewe.
Geen Erediens by David Game College
Sunday 3 March
Daar is nie 'n erediens die eerste Sondag van elke maand nie
Oggenddiens
Sunday 10 March 09:30
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kamer met beeld en klank vir babas en ouers (0-2jaar) en kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon. Daar is Sondagskool tydens die diens vir 6 - 16 jariges oor aktuele sake rondom God en die lewe.
Oggenddiens
Sunday 17 March 09:30

Sunday 24 March 09:30
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kamer met beeld en klank vir babas en ouers (0-2jaar) en kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon. Daar is Sondagskool tydens die diens vir 6 - 16 jariges oor aktuele sake rondom God en die lewe.
Geen Erediens by David Game College
Sunday 31 March
Daar is nie 'n erediens die eerste Sondag van elke maand nie
Moedersdag - UK
Sunday 31 March
Dit is vandag Moedersdag in die UK.
United Kingdom
Geen Erediens by David Game College
Sunday 7 April
Daar is nie 'n erediens die eerste Sondag van elke maand nie
Oggenddiens
Sunday 14 April 09:30
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kamer met beeld en klank vir babas en ouers (0-2jaar) en kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon. Daar is Sondagskool tydens die diens vir 6 - 16 jariges oor aktuele sake rondom God en die lewe.
Sunday 21 April 10:00
Sondag, gaan al SA Gemeente se verskillende wyke regoor Engeland bymekaarkom in Guildford, waartydens ons 'n spesiale Paas Erediens gaan hou. Na die diens gaan ons soos oudergewoonte almal lekker saamkuier en smul aan middagete.