Londen-Kersmark-2025

Ons Kersmark is om die draai, op Sondag 9 November na die erediens.

Kom join ons vir 'n lekker saamkuier!   Bespreek jou kaartjies hier.