InAName

Preke

What's in a name? - Week 5 (audio)
What's in a name? - Week 5 (audio)
In Johannes 6 verklaar Jesus dat Hy die brood is wat lewe gee. Mense soek wonderwerke en dink dat as God ‘n wonderwerk doen, dan word glo makliker. Jesus het iets beter in gedagte: Hy gee Homself – as brood wat lewe gee. Dit is geloof in hierdie Jesus wat nie net lewe hier en nou, maar ook ewige lewe moontlik maak. Soos ons daagliks brood eet om te oorleef, het ons daagliks Jesus nodig om te leef. Dit is die grootste wonderwerk!
Rian Steyn
13/04/2014
What's in a name? - Week 5

What's in a name? - Week 4 (audio)
What's in a name? - Week 4 (audio)
Jesus se aanspraak dat Hy die ware wingerdstok is, word dalk die beste opgesom met die woorde van Joh 15:5 as Hy sê: “Sonder My kan julle niks doen nie!” Dit is ons volledige afhanklikheid van Jesus wat lewe en vrug en liefde en gehoorsaamheid moontlik maak – nie ons eie pogings nie. Daarom moet ons in Hom bly – v 4-5.
Rian Steyn
06/04/2014
What's in a name? - Week 4

What's in a Name? - Week3 (audio)
What's in a Name? - Week3 (audio)
As Jesus verklaar in Johannes 10:11 en 14 dat Hy die Goeie Herder is, is die uitdaging vir ons om Hom te vertrou. En ons kan Hom maar vertrou want Hy ken ons (v 3, 5, 14), Hy beskerm ons (v 7-10), Hy sorg vir ons (v 9), Hy stap voor ons uit (v 3, 4). Dit word seker die beste saamgevat in Jesus se verklaring dat Hy sy lewe vir ons aflê (v 11, 15).
Rian Steyn
30/03/2014
What's in a Name? - Week3

What's in a Name? - Week 2 (audio)
What's in a Name? - Week 2 (audio)
In Johannes 12:6 verklaar Jesus:“Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Jesus se plan op aarde was nog altyd om mense uit te daag om anders te leef. Dit raak slegs moontlik as ons bereid is om Hom te erken as die Een wat die Lig vir die wêreld is (lig bring hoop, rigting, geselskap) en as ons bereid is om Hom te volg (te gehoorsaam). Die belofte hiervan is dat (1) duisternis nie die laaste sê in ons lewens gaan hê nie en (2) dat
Rian Steyn
23/03/2014
What's in a Name? - Week2

What's in a Name? - Week1
What's in a Name? - Week1
In Johannes gee Jesus vir ons ‘n nuwe kyk op wie Hy is en wat Hy in ons lewens wil doen aan die hand van ‘n hele paar “Ek is”-uitsprake. Jesus sê in Johannes 14:6 dat Hy die Weg en die Waarheid en die Lewe is. Die uitdrukking Weg – verklaar nie net dat ons Jesus se pad moet volg nie, maar ook Jesus se manier van lewe moet navolg. Hy is die Waarheid wat teenoor elke leuen staan wat ons glo oor wie Hy en ons is. Hy is die Lewe – teenoor alles wat dood maak!
Rian Steyn
16/03/2014
What's in a Name? - Week1 (audio)

RSS Feed for latest group media

(Indien bogenoemde videos te lank buffer voor dit begin speel, kan jy altyd op ons  iTunes podcast dit gaan kyk)

Selleier Hulpmiddels

What's in a Name? - Bybelstudie 1
What's in a Name? - Bybelstudie 2
What's in a Name? - Bybelstudie 3
What's in a name? - Bybelstudie 4
What's in a name? - Bybelstudie 5