Preke


(Indien videos te lank buffer voor dit begin speel, kan jy altyd op ons  iTunes podcast dit gaan kyk)


Selleier Hulpmiddels


Selgroepe het 'n keuse tussen twee hulpbronne om hierdie reeks saam met ons te volg - Lifechurch se Money Matters en Robert Morris se The Blessed Life. Hier is die download links na die studiemateriaal van elke bron:

Money Matters

The Blessed Life (Die Geseënde Lewe)
 Video materiaal vir The Blessed Life kan hier gevind word: http://www.theblessedlife.com/series/blessed-life