Paasfees - COPY

Sondag 9 April  het SA Gemeente 'n gesamentlike Paasdiens in Guildford.

As jy die ete wil bywoon na die erediens bespreek jou kaartjie hier:
https://sagemeente.wufoo.com/forms/easter-sunday-lunch-9-april-2023/

Bring asb. jou eie glase en drinkgoed.