Komberse-vir-SA-web 
“A Gift of Warmth” - Komberse 4000:  Ons wil graag ‘n projek in Suid-Afrika ondersteun wat 4000 komberse hierdie winter vir mense wil uitdeel. Een kombers gaan jou net £7 kos. Ek wil graag vir elke lidmaat in die gemeente uitdaag om ten minste een komsbers te gee – watter verskil sal dit nie maak in iemand se lewe nie!! 

Hier is die link hoe jy 'n kombers kan sponsor:

www.backabuddy.co.za/blanket-drive