Eredienste tydens die Corona virus tyd


Ons eredienste word elke Sondag om 9:30 op Facebook - SA Gemeente Londen, Youtube - SA Gemeente of op ons website by www.sagemeente.com/streaming

 

Sondagskool

Daar is elke Sondag nuwe sondagskool materiaal en 'n les beskikbaar.
 

Hulp

Indien jy enige hulp nodig het in die tyd, kontak ons gerus.