Kersmark


Kom koop al jou Kersfeesversierings by ons.
Daar gaan heerlike eetgoed tekoop wees, en 'n hele tafel vir die kinders, so maak seker jy bring genoeg kontant.

Alle wins gaan vir ons jaarlikse Kerssangdiens.

Indien jy wil bak vir die dag, kontak asb vir Ronél sodat ons weet wat om te verwag.  ronel@sagemeente.com