Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees. Ons seën ook vandag Fanus & Hermien Groenewald en Hayward en Rika le Grange se babatjies in. |