Erediens Video Uitsending


 

Elke Sondag oggend om 9:30am (GMT) word ons eredienste regstreeks uitgesaai op hierdie bladsy. Word deel van ons gemeente en skakel saam ons in, al sit jy aan die ander kant van die wêreld!

Neem ook gerus deel aan ons Online Chat tydens 'n regstreekse uitsending. Regs onder op hierdie bladsy sal jy die po-up genaamd 'Live Chat' sien. Click daarop en begin gesels...