Doop, Inseën, skoolaansoeke en Bevestiging van Huwelike


KruispadSlide


SA Gemeente ondersteun die Bybelse instellings van die Doop, Inseëning en Bevestiging van die Huwelik. Meer inligting oor Skoolaansoeke by (hoofsaaklik) Church of England skole (primary and secondary schools) kan ook hier onder gekry word.


Vir meer linligting, kliek op die volgende:

   

Vir meer inligting, kontak ons gerus deur ons Kontak Ons bladsy.