Raak betrokke 

betrokke


God het vir ons elkeen spesifieke gawes en talente gegee.  Ons is almal lede van een liggaam en elkeen het 'n bydrae om te lewer.


Waar pas jy in die liggaam in?


Hier is verskeie maniere hoe jy by SA Gemeente betrokke kan raak. Kliek op een van die links hier onder om meer uit te vind:

Bedieninge Selgroepe Dankoffer

Vir meer inligting, kontak: info@sagemeente.com