WIGWIHBanner


Preke

Where is God when it hurts? - 3
Where is God when it hurts? - 3
Die laaste preek in hierdie reeks. Rian help ons verstaan hoe ons moet bid en verstaan hoe God hierdie dinge sien wanneer dinge swaar raak en dit voel asof God ons nie hoor nie.
Rian Steyn
15/04/2012
Where is God when it hurts? - 2
Where is God when it hurts? - 2
Die tweede preek in ons reeks "Where is God when it hurts?". Hoekom word mense siek? Hoekom gaan jongmense dood? Hoekom is daar hongersnood in die wereld? Waar is God hierin? Is daar 'n doel hiermee? Rian probeer hierdie tipe vrae beantwoord met die reeks.
Rian Steyn
08/04/2012
Where is God when it hurts? - 1
Where is God when it hurts? - 1
Na soveel mense in ons gemeente die laaste tyd deur pyn en lyding is agv siekte en dood het ons besluit om hierdie spesiale reeks te hê waartydens ons die vraag gaan probeer antwoord: Where is God when it hurts?
Rian Steyn
01/04/2012
RSS Feed for latest group media