Jona


Vir die reeks uit Jona werk ons met die verklaring van Jona in 1:9 as hy sê “Ek dien die Here...”  Die vraag wat ons vir onsself moet afvra, is wat beteken dit as ons sê dat ons die Here dien?
 
Week 1:  Jona 1 – As ek die Here dien, is God se planne belangriker as my planne – die sleutel is gehoorsaamheid

Week 2:  Jona 2 -  As ek die Here dien, en wil lewe, moet ek bereid wees om te sterwe – die sleutel is gebed

Week 3:  Jona 3 – As ek die Here dien moet die redding van mense belangrik word – die sleutel is getuienis

Week 4: Jona 4: - As ek die Here dien moet ek met genade leef uit genade – die sleutel is genade


Preke

Jona - week 4
Jona - week 4
As ek die Here dien moet ek met genade leef uit genade – die sleutel is genade
Rian Steyn
24/03/2013
Jona - week 3
Jona - week 3
As ek die Here dien moet die redding van mense belangrik word – die sleutel is getuienis.
Rian Steyn
17/03/2013
Jona - week 3 (audio)
Jona - week 3 (audio)
As ek die Here dien moet die redding van mense belangrik word – die sleutel is getuienis.
Rian Steyn
17/03/2013
Jona - week 2 (audio)
Jona - week 2 (audio)
As ek die Here dien, en wil lewe, moet ek bereid wees om te sterwe – die sleutel is gebed
Rian Steyn
10/03/2013
Jona - week 2
Jona - week 2
As ek die Here dien, en wil lewe, moet ek bereid wees om te sterwe – die sleutel is gebed. Ons doop ook vandag 2 babatjies en het een inseëning.
Rian Steyn
10/03/2013
Jona - week 1
Jona - week 1
Jona - week 1: As jy sê jy dien die enigste ware God, getuig jou lewe daarvan?
Rian Steyn
03/03/2013
Jona - week 1 (audio)
Jona - week 1 (audio)
Jona - week 1: As jy sê jy dien die enigste ware God, getuig jou lewe daarvan?
Rian Steyn
03/03/2013
RSS Feed for latest group media

 


Selleier Hulpmiddels

Jona Bybelstudie - Week 4 (170.7KB)
Jona Bybelstudie - Week 3 (148.9KB)
Jona Bybelstudie - Week 2 (173.9KB)
Jona Bybelstudie - Week 1 (171.3KB)