BUWSlide

Preke

Breathing Under Water - Week 5 (audio)
Breathing Under Water - Week 5 (audio)
Die Heilige Gees is God se asem wat HY vir ons gee om te lewe! As die Heilige Gees in ons lewens begin werk, dan sien ons dit soms die beste in ons verhoudings met mense. Galasiërs 6 handel hieroor en die uitdaging is: Vat eienaarskap vir mekaar – v 1, dra mekaar se laste – v 2 en bly nederig soos jy jou eie lewe ondersoek – v 3-8. As Paulus vir oulaas wil praat oor vryheid is sy verklaring dat hy net in die kruis sal roem, net aan die kruis van Jesus sal bly vashou – v 18!
Rian Steyn
12/10/2014
Breathing Under Water - Week 5
Breathing Under Water - Week 5
Die Heilige Gees is God se asem wat Hy vir ons gee om te lewe! As die Heilige Gees in ons lewens begin werk, dan sien ons dit soms die beste in ons verhoudings met mense. Galasiërs 6 handel hieroor en die uitdaging is: Vat eienaarskap vir mekaar – v 1, dra mekaar se laste – v 2 en bly nederig soos jy jou eie lewe ondersoek – v 3-8. As Paulus vir oulaas wil praat oor vryheid is sy verklaring dat hy net in die kruis sal roem, net aan die kruis van Jesus sal bly vashou – v 18!
Rian Steyn
12/10/2014
Breathing Under Water - Week 4
Breathing Under Water - Week 4
In Galasiërs 5:1 sê Paulus dat Christus ons vrygemaak om werklik vry te wees – niks anders kan en gaan dit doen nie. Hierin moet ons aktief vas staan (v 1), nie sonde vrye teuels gee nie (v 13) en ons deur die Gees laat lei (v 16, 18). Twee keer sê Paulus dat wat ons moet doen is liefde (v 6 en 13-15)! Die een wat jou lei – Gees of sondige natuur – gaan soos suurdeeg in jou lewe werk ( v 9) en die gevolge daarvan in ons lewens is duidelik: of sonde v 19-21 of vrug van Gees v 22.
Rian Steyn
05/10/2014
Breathing Under Water - Week 4 (audio)

Breathing Under Water - Week 3 (audio)
Breathing Under Water - Week 3 (audio)
Paulus verklaar in Galasiers 3:1-5 daar is ‘n krag baie sterker en groter en magtiger aan’t werk binne-in ons as gelowiges as wat ons besef!! Ons word nie gered deur die Gees en geloof en moet nou in eie krag hard werk aan ons geloof en verlossing en vry word nie..... nee, ons groei en word skoon en vry en nuut deur aan te hou om in geloof ons hoop en vertroue op God se genadige werking in ons te plaas... “Here, hou aan om te werk!”
Rian Steyn
28/09/2014
Breathing Under Water - Week 3

Breathing Under Water - Week 2 (audio)
Breathing Under Water - Week 2 (audio)
Vry-word en vry-bly is God se plan vir ons, maar dit is vrek harde werk...dit neem Israel 40 jaar om deur die woestyn te trek. Christus sterf vir ons sonde, Hy staan op uit die dood, Hy lewe – om ons vry te maak- Galasiërs 2:16, maar ons moet leer hoe om vry te bly, in oorwinning te lewe. Paulus gaan verder as hy verklaar dat om vry te word moet ons sterf – v 20-21. Daar is sake in ons lewens waarin ons sal moet sterf om vry te word. Eerlikheid hieroor open ‘n deur vir vergiffenis en vryspraak.
Rian Steyn
21/09/2014
Breathing Under Water - Week 2

Breathing Under Water - Week 1 (audio)
Breathing Under Water - Week 1 (audio)
Ons diepste oortuiging as gelowiges is dat vryheid moontlik is. Die kernboodskap van die Bybel (evangelie) is tog dat Jesus Christus aan die kruis sterf en weer die dood oorwin as Hy opstaan. Oorwinning is moontlik en tog is ons nog slawe, verslaaf of vasgevang – leef ons nie in vryheid nie. In Galasiërs 1 verklaar Paulus dat vryspraak by God begin. In genade is Hy betrokke in ons lewens en sy plan vir ons elkeen is verlossing!
Rian Steyn
14/09/2014
Breathing Under Water - Week 1

RSS Feed for latest group media

(Indien bogenoemde videos te lank buffer voor dit begin speel, kan jy altyd op ons  iTunes podcast dit gaan kyk)

Selleier Hulpmiddels

BUW Bybelstudie - Week 1
BUW Bybelstudie - Week 2
BUW Bybelstudie - Week 3
BUW Bybelstudie - Week 4
BUW Bybelstudie - Week 5
Uit Rian se pen Okt 14